PEUTER KLEUTER se vyf- en sesjariges het uitstekend gedoen by Kemptonpark Kunswedstryd. Voor: Sydie Lamb (A++ Afrikaanse voorgeskrewe poësie, A++ prosa, A++ Engelse eie keuse poësie), Xanté Strauss ...
Op negejarige ouderdom het die graad 3-leerder van Curro Heuwelkruin, Mia Meyer reeds verskeie lêers vol sertifikate en toekennings wat sy op kultuurgebied verwerf het en sy help haar ma, Amanda, ...